We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
+54
Selfsorg
Summer Breeze (slaap 2)
Vanaf
Vanaf R740
per nag, vir 2 mense
- Plek vir 2 persone
- Alleenstaande Eenheid
-
Dubbelbed
- Lees meer
bespreek
Beskrywing
Die eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is WiFi, 'n TV met DStv en 'n kombuisie met basiese verhit-en-eetgeriewe. Die kombuis is met 'n ketel, broodrooster, 'n yskassie, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Buite is 'n stoep met toegang tot braaigeriewe by die swembad.
Die eenheid/kamer het
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1xDubbelbed
bespreek
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
- Linne en badhanddoeke
Huisreëls
- Skoonmaakdienste op weeksdae (maar nie op openbare vakansiedae of naweke nie).- Musiek mag nie buite gespeel word nie. - Gaste moet die area by die braai skoonmaak nadat hulle dit gebruik het. - Volwassenes moet te alle tye toesig oor hulle kinders hou wanneer die kinders by die swembadarea is. - Badhanddoeke moet asb. nie by die swembad gebruik word nie. Gaste moet hul eie swemhanddoeke bring. - Gaste mag nie na sononder swem nie. - Besoekers word nie toegelaat nie en mag 'n ekstra fooi tot gevolg hê. - Partytjies word nie toegelaat nie. - Jou bespreking vereis dat 'n geldige vorm van identifikasie (bestuurslisensie/ID) gewys word. - 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito word vereis met aankoms of voor aankoms, op versoek.- Gaste moet asb. die braai-area skoonmaak na gebruik.- Uitstaande balans moet op versoek betaal word.Spitsseisoen Bepalings: 10 Des - 10 Jan:- Kansellasie meer as 1 maand voor die inklokdatum: 50% van die deposito is terugbetaalbaar.- Kansellasie minder as 1 maand voor die inklokdatum: 0% van die deposito is terugbetaalbaar.Die balans moet 3 weke voor die inklokdatum betaal word.
Kansellasiebeleid
Meer as1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
bespreek
Sky Unit (slaap 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
- Plek vir 2 persone
- Alleenstaande Eenheid
-
Koninggrootte-bed
- Lees meer
bespreek
Beskrywing
Die eenheid het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is WiFi, 'n TV met DStv en 'n kombuisie met basiese verhit-en-eetgeriewe. Die kombuis is met 'n ketel, broodrooster, 'n yskassie, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus.
Die eenheid/kamer het
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1xKoninggrootte-bed
bespreek
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
- Linne en badhanddoeke
Huisreëls
- Skoonmaakdienste op weeksdae (maar nie op openbare vakansiedae of naweke nie).- Musiek mag nie buite gespeel word nie. - Gaste moet die area by die braai skoonmaak nadat hulle dit gebruik het. - Volwassenes moet te alle tye toesig oor hulle kinders hou wanneer die kinders by die swembadarea is. - Badhanddoeke moet asb. nie by die swembad gebruik word nie. Gaste moet hul eie swemhanddoeke bring. - Gaste mag nie na sononder swem nie. - Besoekers word nie toegelaat nie en mag 'n ekstra fooi tot gevolg hê. - Partytjies word nie toegelaat nie. - Jou bespreking vereis dat 'n geldige vorm van identifikasie (bestuurslisensie/ID) gewys word. - 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito word vereis met aankoms of voor aankoms, op versoek.- Gaste moet asb. die braai-area skoonmaak na gebruik.- Uitstaande balans moet op versoek betaal word.Spitsseisoen Bepalings: 10 Des - 10 Jan:- Kansellasie meer as 1 maand voor die inklokdatum: 50% van die deposito is terugbetaalbaar.- Kansellasie minder as 1 maand voor die inklokdatum: 0% van die deposito is terugbetaalbaar.Die balans moet 3 weke voor die inklokdatum betaal word.
Kansellasiebeleid
Meer as1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
bespreek
Sunset Unit (slaap 2 + 1 klein kind)
Vanaf
Vanaf R760
per nag, vir 2 mense
- Plek vir 2 persone
- Alleenstaande Eenheid
-
Koninggrootte-bed
- Lees meer
bespreek
Beskrywing
Die eenheid het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is WiFi, 'n TV met DStv en 'n kombuisie met basiese verhit-en-eetgeriewe. Die kombuis is met 'n ketel, broodrooster, 'n yskassie, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Buite is 'n stoep en toegang tot braaigeriewe by die swembad.
Die eenheid/kamer het
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1xKoninggrootte-bed
bespreek
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
- Linne en badhanddoeke
Huisreëls
- Skoonmaakdienste op weeksdae (maar nie op openbare vakansiedae of naweke nie).- Musiek mag nie buite gespeel word nie. - Gaste moet die area by die braai skoonmaak nadat hulle dit gebruik het. - Volwassenes moet te alle tye toesig oor hulle kinders hou wanneer die kinders by die swembadarea is. - Badhanddoeke moet asb. nie by die swembad gebruik word nie. Gaste moet hul eie swemhanddoeke bring. - Gaste mag nie na sononder swem nie. - Besoekers word nie toegelaat nie en mag 'n ekstra fooi tot gevolg hê. - Partytjies word nie toegelaat nie. - Jou bespreking vereis dat 'n geldige vorm van identifikasie (bestuurslisensie/ID) gewys word. - 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito word vereis met aankoms of voor aankoms, op versoek.- Gaste moet asb. die braai-area skoonmaak na gebruik.- Uitstaande balans moet op versoek betaal word.Spitsseisoen Bepalings: 10 Des - 10 Jan:- Kansellasie meer as 1 maand voor die inklokdatum: 50% van die deposito is terugbetaalbaar.- Kansellasie minder as 1 maand voor die inklokdatum: 0% van die deposito is terugbetaalbaar.Die balans moet 3 weke voor die inklokdatum betaal word.
Kansellasiebeleid
Meer as1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
bespreek
Cottage ( volwassenes, 2 kinders)
Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 2 mense
- Plek vir 4 persone
- Alleenstaande Eenheid
-
Koninggrootte-bed
- Lees meer
bespreek
Beskrywing
Die kothuis is ideaal vir 2 volwassenes en 2 kinders en spog met 'n pragtige uitsig oor die swembadarea. 'n Daaglikse skoonmaakdiens is op weeksdae ingesluit. Die privaat eenheid is die beste gesinseenheid op die perseel en is ideaal vir 'n klein gesin.Die ruim eenheid beskik oor 'n sitarea en kombuisarea met 'n aparte, privaat slaapkamer. Gaste is verseker van 'n stil en rustige verblyftydperk met 'n stoep wat 'n uitsig bied oor die swembad en braai-area. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat ook as 2 enkelbeddens opgemaak kan word op versoek. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die klein kombuis en sitarea is met 'n mikrogolf, broodrooster, yskas, tweeplaatstoof, eetgerei, breekware en 'n ketel toegerus. Daar is ook 'n braaitang vir die buitenste gasbraai by die swembad. Die eenheid bied eksklusiewe DStv en gratis, beperkte WiFi.Die eiendom het 'n rugsteunkragstel en dus sal gaste WiFi, ligte en 'n gasstoof wat sentraal geleë is tydens beurtkrag kan gebruik.
Die eenheid/kamer het
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1xStapelbed
bespreek
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
- Linne en badhanddoeke
Huisreëls
- Skoonmaakdienste op weeksdae (maar nie op openbare vakansiedae of naweke nie).- Musiek mag nie buite gespeel word nie. - Gaste moet die area by die braai skoonmaak nadat hulle dit gebruik het. - Volwassenes moet te alle tye toesig oor hulle kinders hou wanneer die kinders by die swembadarea is. - Badhanddoeke moet asb. nie by die swembad gebruik word nie. Gaste moet hul eie swemhanddoeke bring. - Gaste mag nie na sononder swem nie. - Besoekers word nie toegelaat nie en mag 'n ekstra fooi tot gevolg hê. - Partytjies word nie toegelaat nie. - Jou bespreking vereis dat 'n geldige vorm van identifikasie (bestuurslisensie/ID) gewys word. - 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito word vereis met aankoms of voor aankoms, op versoek.- Gaste moet asb. die braai-area skoonmaak na gebruik.- Uitstaande balans moet op versoek betaal word.Spitsseisoen Bepalings: 10 Des - 10 Jan:- Kansellasie meer as 1 maand voor die inklokdatum: 50% van die deposito is terugbetaalbaar.- Kansellasie minder as 1 maand voor die inklokdatum: 0% van die deposito is terugbetaalbaar.Die balans moet 3 weke voor die inklokdatum betaal word.
Kansellasiebeleid
Meer as1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
bespreek
Sunflower Cottage (tot 4)
Vanaf
Vanaf R1100
per nag, vir 2 mense
- Plek vir 4 persone
- Woonstel
-
Dubbelbed
- Lees meer
bespreek
Beskrywing
Hierdie eenheid bied twee privaat slaapkamers, 'n badkamer, sitarea en 'n kombuis. Een slaapkamer het 'n uitsig oor die swemarea. Die gemaklike sitarea het Netflix en 'n DStv. Die kombuis is volledig toegerus en het 'n gasstoof.Die eiendom het 'n rugsteunkragstel en dus sal gaste WiFi, ligte en 'n gasstoof wat sentraal geleë is tydens beurtkrag kan gebruik.
Die eenheid/kamer het
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1xDubbelbed
bespreek
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
- Linne en badhanddoeke
Huisreëls
- Skoonmaakdienste op weeksdae (maar nie op openbare vakansiedae of naweke nie).- Musiek mag nie buite gespeel word nie. - Gaste moet die area by die braai skoonmaak nadat hulle dit gebruik het. - Volwassenes moet te alle tye toesig oor hulle kinders hou wanneer die kinders by die swembadarea is. - Badhanddoeke moet asb. nie by die swembad gebruik word nie. Gaste moet hul eie swemhanddoeke bring. - Gaste mag nie na sononder swem nie. - Besoekers word nie toegelaat nie en mag 'n ekstra fooi tot gevolg hê. - Partytjies word nie toegelaat nie. - Jou bespreking vereis dat 'n geldige vorm van identifikasie (bestuurslisensie/ID) gewys word. - 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito word vereis met aankoms of voor aankoms, op versoek.- Gaste moet asb. die braai-area skoonmaak na gebruik.- Uitstaande balans moet op versoek betaal word.Spitsseisoen Bepalings: 10 Des - 10 Jan:- Kansellasie meer as 1 maand voor die inklokdatum: 50% van die deposito is terugbetaalbaar.- Kansellasie minder as 1 maand voor die inklokdatum: 0% van die deposito is terugbetaalbaar.Die balans moet 3 weke voor die inklokdatum betaal word.
Kansellasiebeleid
Meer as1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
bespreek
Table View House (6 volwassenes)
Vanaf
Vanaf R3030
per eenheid
- Plek vir 6 persone
- Alleenstaande Eenheid
-
Koninggrootte-bed
- Lees meer
bespreek
Beskrywing
Die eenheid is geskik vir 4 tot 6 gaste en het 3 slaapkamers met 2 enkelbeddens elk wat in koninggrootte-beddens omskep kan word, 'n privaat kantoor en 2 badkamers met storte. Die leefarea is oopplan en het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, waterfilter, koffiemasjien, mikrogolfoond, kookgerei, 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Daar is 'n eetarea en sitarea met 'n TV met DStv en WiFi. Buite is 'n stoep met sitplek en gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad. Die huis is deel van die Table View Lodge maar dit het 'n privaat voor- en agtertuin en 'n oprit met parkeerplek vir 3 mediumgrootte-voertuie. Die hele huis is omhein en dit is geskik vir troeteldiere. Die eiendom het 'n rugsteunkragstel en dus sal gaste WiFi, ligte en 'n gasstoof wat sentraal geleë is tydens beurtkrag kan gebruik.
Die eenheid/kamer het
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2xEnkelbed / Driekwartbed
bespreek
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Kaggel
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
- Linne en badhanddoeke
Huisreëls
- Skoonmaakdienste op weeksdae (maar nie op openbare vakansiedae of naweke nie).- Musiek mag nie buite gespeel word nie. - Gaste moet die area by die braai skoonmaak nadat hulle dit gebruik het. - Volwassenes moet te alle tye toesig oor hulle kinders hou wanneer die kinders by die swembadarea is. - Badhanddoeke moet asb. nie by die swembad gebruik word nie. Gaste moet hul eie swemhanddoeke bring. - Gaste mag nie na sononder swem nie. - Besoekers word nie toegelaat nie en mag 'n ekstra fooi tot gevolg hê. - Partytjies word nie toegelaat nie. - Jou bespreking vereis dat 'n geldige vorm van identifikasie (bestuurslisensie/ID) gewys word. - 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito word vereis met aankoms of voor aankoms, op versoek.- Gaste moet asb. die braai-area skoonmaak na gebruik.- Uitstaande balans moet op versoek betaal word.Spitsseisoen Bepalings: 10 Des - 10 Jan:- Kansellasie meer as 1 maand voor die inklokdatum: 50% van die deposito is terugbetaalbaar.- Kansellasie minder as 1 maand voor die inklokdatum: 0% van die deposito is terugbetaalbaar.Die balans moet 3 weke voor die inklokdatum betaal word.
Kansellasiebeleid
Meer as1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
bespreek
Vanaf
Vanaf R740
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
- Kapasiteit: 20 persone
- Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres:Dianthus-weg 8, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
sien meer